Tuesday 8 November 2011

Fotosessie met Willem & Karlien Havenga

Die fotosessie was op 'n plot net buite Pretoria. Dit was 'n blou hemel geen wolkie in die lug. En ons het elke oomblik van hierdie heerlike dag gebruik om die fotosessie te geniet.

Willem en Karlien Havenga is twee pragtige, stralende jongmense en dit was regtig 'n plesier om dit met hulle te deel.

Met liefde

Willem & Karlien


'n Pragtige paartjie





Photoshoot with the Rudman family

On Sunday the 6th of November I had a photoshoot with a beautiful family. It was a sunny day in Pretoria (SA) and we enjoy the park and sunny weather.
This is Martin, Anica and Matthew Rudman. Lovely little family.

Enjoy

The Rudman Family

Matthew Rudman



Matthew

The Rudman Family


Martin & Matthew enjoying a moment

Cute little boy

Thinking


Anica


Martin & Anica

Sunday 23 October 2011

Swangerskap Fotos : Letitia 26 Weke

Ek het vandag 'n fotosessie met Letitia gehad. Sy is 26 weke swanger en Tia se verwagte datum is die 28ste Januarie 2012.

Hier is 'n paar van die fotos van hierdie fotosessie.

Dit was baie spesiaal om hierdie mylpaal saam met Mamma en Baba te kon deel.

'n Paar skoentjies vir Tia

My Naam is Tia





Verwagte datum 28ste Januarie 2011


"Mommy to be"

26 Weke

Mamma se hartjie.


Mooi in Rooi.


Tuesday 4 October 2011

Natuur

Is dit nie wonderlik wat die natuur ons kan bied as ons net gaan stilstaan en daarna gaan kyk. Hier is 'n paar van die pragtige natuur wonders wat ek vasgevang het met my kamera.



Langpad


Boom Voete


Pragtige Grasvelde


Mint Blare

Hierdie is 'n paar van my natuur fotos wat in verskillende areas van Suid-Afrika geneem is. Ons is so geseën
met die pragtige natuurskoon om ons. Dit is dus belangrik om daardie pragtige natuurskoon vas te vang.


Saturday 1 October 2011

Matriek-afskeid : Franzel du Toit

Ek het die voorreg gehad om hierdie pragtige meisie en haar metgesel se matriek-afskeid fotos te neem. En met sulke gelukkige jongmense was dit net 'n plesier om hierdie fotos te kon neem.

Hierdie fotos was geneem op die 29ste September 2011 te Pretoria.