Die Passie in my Lewe

Fotografie is beslis een van my grootste passies. Dit is ook die geboorte van "Melanie Herholdt Photography".

Ek wil graag my passie met ander mense deel en ek glo saam kan ons daardie baie spesiale foto vasvang wat 'n duisend woorde kan spreek.