Wednesday, 13 June 2012
Fotosessie met 'n pragtige gesin
Was dit nie pret om saam met hierdie gesinnetjie tyd te spandeer nie.
Hierdie was 'n fotosessie met die Richter-gesin van Pinetown.
Barry, Odette, Samantha en Stephanie.
Samantha
Twee pragtige sussies
Pa en Dogter
Die pragtige Richter gesin
Samantha
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment