Johanné is die nuwe baba in die Prinsloo familie en die twee boeties is baie mal oor hulle nuwe sussie.
Klein poppie handjie
Boetie Dawid is mal oor sy nuwe sussie
Pappa Johann en Johanné se hande
Mamma Celesté met Johanné se voetjies
So kosbare oomblik
No comments:
Post a Comment