Die fotosessie was op 'n plot net buite Pretoria. Dit was 'n blou hemel geen wolkie in die lug. En ons het elke oomblik van hierdie heerlike dag gebruik om die fotosessie te geniet.
Willem en Karlien Havenga is twee pragtige, stralende jongmense en dit was regtig 'n plesier om dit met hulle te deel.
No comments:
Post a Comment